Matteus 1:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus*+ noem, want hy sal sy volk van hulle sondes red.”+ Handelinge 10:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 Al die profete het van hom getuig+ en gesê dat die sondes van elkeen wat geloof in hom stel, deur sy naam vergewe sal word.”+ Filippense 2:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Om hierdie rede het God hom ook ’n hoër posisie gegee+ en hom uit sy goedheid die naam gegee wat bo elke ander naam is,+ 10 sodat elke knie in die naam van Jesus sal buig – dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond+ –
21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus*+ noem, want hy sal sy volk van hulle sondes red.”+
43 Al die profete het van hom getuig+ en gesê dat die sondes van elkeen wat geloof in hom stel, deur sy naam vergewe sal word.”+
9 Om hierdie rede het God hom ook ’n hoër posisie gegee+ en hom uit sy goedheid die naam gegee wat bo elke ander naam is,+ 10 sodat elke knie in die naam van Jesus sal buig – dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond+ –