Handelinge 26:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 En toe ons almal op die grond val, het ek gehoor hoe ’n stem in Hebreeus vir my sê: ‘Saul, Saul, hoekom vervolg jy my? Jy maak dit vir jouself moeilik deur teen die prikkels* te bly skop.’
14 En toe ons almal op die grond val, het ek gehoor hoe ’n stem in Hebreeus vir my sê: ‘Saul, Saul, hoekom vervolg jy my? Jy maak dit vir jouself moeilik deur teen die prikkels* te bly skop.’