Psalm 41:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Selfs die man wat in vrede met my gelewe het, die een wat ek vertrou het,+wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.*+ Psalm 55:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Want dit is nie ’n vyand wat my uittart nie.+ Anders sou ek dit kon verdra. Dit is nie ’n vyand wat teen my opgekom het nie. Anders sou ek vir hom kon wegkruip. Johannes 13:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Ek praat nie van julle almal nie. Ek weet wie ek uitgekies het. Maar dit was sodat die volgende Skrifgedeelte vervul kan word:+ ‘Die een wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.’*+
9 Selfs die man wat in vrede met my gelewe het, die een wat ek vertrou het,+wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.*+
12 Want dit is nie ’n vyand wat my uittart nie.+ Anders sou ek dit kon verdra. Dit is nie ’n vyand wat teen my opgekom het nie. Anders sou ek vir hom kon wegkruip.
18 Ek praat nie van julle almal nie. Ek weet wie ek uitgekies het. Maar dit was sodat die volgende Skrifgedeelte vervul kan word:+ ‘Die een wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.’*+