23 Wanneer hulle julle in een stad vervolg, vlug na ’n ander,+ want ek verseker julle dat julle beslis nie die kring van die stede van Israel sal voltooi voordat die Seun van die mens kom nie.
19 Toe het dié wat verstrooi is+ deur die vervolging wat as gevolg van Stefaʹnus ontstaan het, tot by Feniʹsië, Siprus en Antioʹgië gegaan, maar hulle het die woord net aan die Jode verkondig.+