Matteus 28:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Gaan dus en maak dissipels van mense van al die nasies,+ en doop hulle+ in die naam van die Vader en van die Seun en van die heilige gees, Handelinge 18:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Maar Krispus,+ die hoofbeampte van die sinagoge, en almal in sy huis het in die Here begin glo. En baie van die Korintiërs wat gehoor het, het begin glo en is gedoop.
19 Gaan dus en maak dissipels van mense van al die nasies,+ en doop hulle+ in die naam van die Vader en van die Seun en van die heilige gees,
8 Maar Krispus,+ die hoofbeampte van die sinagoge, en almal in sy huis het in die Here begin glo. En baie van die Korintiërs wat gehoor het, het begin glo en is gedoop.