Handelinge 6:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Wat hulle gesê het, het goed geklink vir die hele groep, en hulle het Stefaʹnus gekies, ’n man vol geloof en heilige gees, sowel as Filippus,+ Proʹgorus, Nikaʹnor, Timon, Parʹmenas en Nikolaʹus, ’n proseliet van Antioʹgië.
5 Wat hulle gesê het, het goed geklink vir die hele groep, en hulle het Stefaʹnus gekies, ’n man vol geloof en heilige gees, sowel as Filippus,+ Proʹgorus, Nikaʹnor, Timon, Parʹmenas en Nikolaʹus, ’n proseliet van Antioʹgië.