35 En Jesus het op ’n reis gegaan deur al die stede en dorpies en mense in hulle sinagoges geleer en die goeie nuus van die Koninkryk verkondig en elke soort siekte en elke soort kwaal genees.+
8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die heilige gees op julle kom,+ en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem,+ in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel* van die aarde.”+