Hebreërs 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Oor die engele sê hy: “Hy maak sy engele geeste en sy dienaars*+ soos die vlamme van ’n vuur.”+ Hebreërs 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Is hulle nie almal geeste vir heilige* diens,+ wat uitgestuur word om dié te dien wat redding gaan ontvang nie? Openbaring 14:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En ek het ’n ander engel in die middel van die hemel* sien vlieg, en hy het ewige goeie nuus gehad om bekend te maak aan dié wat op die aarde woon, aan elke nasie en stam en taal en volk.+
14 Is hulle nie almal geeste vir heilige* diens,+ wat uitgestuur word om dié te dien wat redding gaan ontvang nie?
6 En ek het ’n ander engel in die middel van die hemel* sien vlieg, en hy het ewige goeie nuus gehad om bekend te maak aan dié wat op die aarde woon, aan elke nasie en stam en taal en volk.+