Handelinge 13:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Kyk! Jehovah* se hand is op jou, en jy sal blind word en die sonlig ’n tyd lank nie sien nie.” Onmiddellik het ’n dik mis en duisternis oor hom gekom, en hy het rondgegaan en na iemand gesoek om hom aan die hand te lei.
11 Kyk! Jehovah* se hand is op jou, en jy sal blind word en die sonlig ’n tyd lank nie sien nie.” Onmiddellik het ’n dik mis en duisternis oor hom gekom, en hy het rondgegaan en na iemand gesoek om hom aan die hand te lei.