-
Handelinge 9:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Maar Saulus, wat nog steeds die dissipels van die Here gedreig het+ en hulle wou vermoor, het na die hoëpriester toe gegaan 2 en hom gevra om briewe vir die sinagoges in Damaskus te skryf, sodat hy enigiemand wat hy gevind het wat aan Die Weg behoort,+ mans en vrouens, in boeie kon sit en hulle na Jerusalem kon bring.
-