12 “Ananiʹas, ’n godvresende man wat volgens die Wet gelewe het en oor wie al die Jode wat daar gebly het, goeie dinge gesê het, 13 het toe na my toe gekom. Hy het by my gestaan en vir my gesê: ‘Saul, broer, sien weer!’ En op daardie oomblik het ek opgekyk en hom gesien.+