5 Maar die engel het vir die vrouens gesê: “Moenie bang wees nie, want ek weet dat julle na Jesus soek, wat aan ’n paal gehang is.+6 Hy is nie hier nie, want hy is opgewek, soos hy gesê het.+ Kom kyk na die plek waar hy gelê het.
6 Hy het vir hulle gesê: “Moenie verstom wees nie.+ Julle soek na Jesus die Nasarener wat aan ’n paal gehang is. Hy is opgewek.+ Hy is nie hier nie. Kyk, hier is die plek waar hulle hom neergelê het.+