-
Handelinge 9:38Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
38 Omdat Lidda naby Joppe was en die dissipels gehoor het dat Petrus in daardie stad is, het hulle twee mans na hom toe gestuur om vir hom te sê: “Kom asseblief so gou as moontlik na ons toe.”
-