Markus 1:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Ek het julle met water gedoop, maar hy sal julle met heilige gees doop.”+ Johannes 14:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Maar die helper, die heilige gees, wat die Vader in my naam sal stuur, sal julle alles leer en julle aan alles herinner wat ek julle vertel het.+
26 Maar die helper, die heilige gees, wat die Vader in my naam sal stuur, sal julle alles leer en julle aan alles herinner wat ek julle vertel het.+