45 En die gelowiges wat saam met Petrus gekom het, manne wat almal besny was, was verbaas omdat die vrye gawe van die heilige gees ook op mense van die nasies uitgestort word. 46 Want hulle het gehoor hoe hulle in vreemde tale praat en God loof.+ Toe het Petrus gevra: