37 Barʹnabas was vasbeslote om Johannes, wat Markus+ genoem is, saam te vat. 38 Maar Paulus het nie gedink dat dit ’n goeie idee is om hom saam te vat nie, omdat hy hulle in Pamfiʹlië verlaat het en nie saam met hulle gegaan het om die werk te doen nie.+
10 Aristarʹgus,+ my medegevangene, stuur vir julle groete, en so ook Markus,+ die neef van Barʹnabas (oor wie julle instruksies ontvang het om hom te verwelkom+ as hy ooit na julle toe kom),