Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 39:7-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Ná hierdie dinge het die vrou van sy meester vol begeerte na Josef begin kyk en gesê: “Kom slaap by my.” 8 Maar hy het geweier en vir sy meester se vrou gesê: “My meester bekommer hom nie oor ’n enkele ding in sy huis nie. Hy het alles wat aan hom behoort, in my sorg geplaas. 9 Daar is niemand in hierdie huis wat groter is as ek nie, en hy het niks van my teruggehou nie, behalwe u, omdat u sy vrou is. Hoe kan ek dan so ’n slegte ding doen en in werklikheid teen God sondig?”+

  • 1 Korintiërs 6:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Of weet julle nie dat onregverdige mense God se Koninkryk nie sal erf nie?+ Moenie mislei word nie. Mense wat seksueel onsedelik*+ is, afgode aanbid,+ egbreuk pleeg,+ sowel as mans wat toelaat dat hulle vir homoseksuele dade gebruik word,+ mans wat homoseksualiteit beoefen,*+ 10 diewe, mense wat gierig is,+ dronkaards,+ mense wat ander uitskel* en afpersers sal God se Koninkryk nie erf nie.+

  • Efesiërs 5:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Want julle weet en julle besef self dat niemand wat seksueel onsedelik*+ of onrein of gierig+ is – wat beteken om ’n afgodedienaar te wees – ’n erfdeel in die Koninkryk van die Christus en van God het nie.+

  • Kolossense 3:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Maak dan dood julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van seksuele onsedelikheid,* onreinheid, onbeheerste seksuele begeertes,+ skadelike begeertes en gierigheid, wat afgodediens is.

  • 1 Tessalonisense 4:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Want die wil van God is dat julle heilig moet wees+ en van seksuele onsedelikheid* moet wegbly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel