26 Hy het moedig in die sinagoge begin preek, en toe Priscilʹla en Aʹquila+ hom hoor, het hulle hom saamgeneem en die weg van God vir hom nog duideliker gemaak.
19 Die gemeentes van Asië stuur vir julle groete. Aʹquila en Prisca saam met die gemeente wat in hulle huis is,+ stuur vir julle hartlike groete in die Here.