Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 17:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het Paulus soos gewoonlik+ na hulle toe ingegaan, en hy het drie sabbatte lank uit die Skrif met hulle geredeneer+ 3 en verduidelik en deur verwysings bewys dat die Christus moes ly+ en uit die dood moes opstaan.+ Hy het gesê: “Hierdie Jesus oor wie ek vir julle preek, is die Christus.”

  • Handelinge 28:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Hulle het toe gereël om op ’n sekere dag na hom toe te gaan, en selfs ’n groter groep van hulle het na die plek toe gegaan waar hy gebly het. En van die oggend tot die aand het hy die saak aan hulle verduidelik deur deeglik oor die Koninkryk van God te getuig. Hy het hulle uit die Wet van Moses+ en ook uit die boeke van die profete+ probeer oortuig van Jesus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel