Handelinge 19:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Terwyl Apolʹlos+ in Korinte was, het Paulus deur die binneland gegaan en in Efeʹse+ aangekom. Daar het hy ’n aantal dissipels gevind, 1 Korintiërs 1:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Ek noem dit omdat party van julle sê: “Ek behoort aan Paulus,” “Maar ek aan Apolʹlos,”+ “Maar ek aan Sefas,”* “Maar ek aan Christus”. 1 Korintiërs 3:5, 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Wat is Apolʹlos dan? Ja, wat is Paulus? Bedienaars+ wat die werk doen wat die Here aan elkeen gegee het en deur wie julle gelowiges geword het. 6 Ek het geplant,+ Apolʹlos het natgegooi,+ maar God laat dit groei.
19 Terwyl Apolʹlos+ in Korinte was, het Paulus deur die binneland gegaan en in Efeʹse+ aangekom. Daar het hy ’n aantal dissipels gevind,
12 Ek noem dit omdat party van julle sê: “Ek behoort aan Paulus,” “Maar ek aan Apolʹlos,”+ “Maar ek aan Sefas,”* “Maar ek aan Christus”.
5 Wat is Apolʹlos dan? Ja, wat is Paulus? Bedienaars+ wat die werk doen wat die Here aan elkeen gegee het en deur wie julle gelowiges geword het. 6 Ek het geplant,+ Apolʹlos het natgegooi,+ maar God laat dit groei.