16 En ek sal die Vader vra, en hy sal julle ’n ander helper gee om vir ewig by julle te wees.+ 17 Dit is die gees van die waarheid,+ wat die wêreld nie kan ontvang nie, want die wêreld sien dit nie en ken dit ook nie.+ Julle ken dit, omdat dit by julle bly en in julle is.