Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 21:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Toe hulle klaar ontbyt geëet het, het Jesus vir Simon Petrus gevra: “Simon, seun van Johannes, is jy liewer vir my as vir hulle?” Hy het vir hom gesê: “Ja, Here, u weet dat ek lief is vir u.” Hy het vir hom gesê: “Voed my lammers.”+

  • Efesiërs 4:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En hy het party gegee as apostels,+ party as profete,+ party as evangeliepredikers,*+ party as herders en onderrigters,+

  • 1 Petrus 5:2-4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Wees herders vir die kudde van God+ wat onder julle sorg is en dien as opsieners,* nie omdat julle gedwing word nie, maar gewillig, volgens God se wil,+ en ook nie uit liefde vir oneerlike wins nie,+ maar gretig. 3 Moet ook nie baasspeel oor dié wat God se erfdeel is nie,+ maar word voorbeelde vir die kudde.+ 4 En wanneer die hoofherder+ geopenbaar word, sal julle die glorieryke kroon ontvang wat nie kan vergaan nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel