Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 4:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Laat die een wat steel, nie meer steel nie. Laat hom liewer hard werk deur met sy hande goeie werk te doen+ sodat hy iets kan hê om te deel met iemand wat behoeftig is.+

  • 1 Tessalonisense 4:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Stel vir julle die doelwit om rustig te lewe+ en om julle met julle eie sake besig te hou+ en met julle hande te werk,+ net soos ons vir julle gesê het, 12 sodat mense wat buite is, kan sien dat julle julle ordentlik gedra+ en niks nodig het nie.

  • 2 Tessalonisense 3:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want julle weet self hoe julle ons behoort na te volg,+ want ons het ons nie wanordelik onder julle gedra nie, 8 en ons het ook niemand se kos geëet sonder om daarvoor te betaal nie.+ Nee, ons het dag en nag hard gewerk en ons ingespan sodat ons nie ’n duur las op enigeen van julle sou wees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel