2 Toe het Jakob vir sy huishouding en vir almal wat by hom was, gesê: “Raak ontslae van die vreemde gode wat julle by julle het+ en reinig julle en trek ander klere aan,
15 Sorg dat julle nie ’n verbond met die inwoners van die land maak nie, want wanneer hulle hulle gode aanbid* en aan hulle gode offerandes bring,+ sal julle genooi word, en julle sal van hulle offerandes eet.+