1 Korintiërs 9:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Vir die Jode het ek soos ’n Jood geword sodat ek Jode kan wen.+ Vir die mense onder die wet het ek soos iemand onder die wet geword, al is ek nie self onder die wet nie, sodat ek dié onder die wet kan wen.+
20 Vir die Jode het ek soos ’n Jood geword sodat ek Jode kan wen.+ Vir die mense onder die wet het ek soos iemand onder die wet geword, al is ek nie self onder die wet nie, sodat ek dié onder die wet kan wen.+