Handelinge 24:5, 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want ons het gevind dat hierdie man ’n pes* is+ en dat hy al die Jode oor die hele aarde in opstand laat kom,+ en hy is ’n leier van die sekte van die Nasareners.+ 6 Hy het ook probeer om die tempel te ontheilig, en daarom het ons hom gearresteer.+
5 Want ons het gevind dat hierdie man ’n pes* is+ en dat hy al die Jode oor die hele aarde in opstand laat kom,+ en hy is ’n leier van die sekte van die Nasareners.+ 6 Hy het ook probeer om die tempel te ontheilig, en daarom het ons hom gearresteer.+