Handelinge 22:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Ek is ’n Jood,+ gebore in Tarsus van Siliʹsië,+ maar opgevoed in hierdie stad aan die voete van Gamaʹliël.+ Ek is onderrig volgens die strengheid van die Wet wat ons voorvaders gevolg het,+ en ek is ywerig vir God net soos julle almal vandag is.+
3 “Ek is ’n Jood,+ gebore in Tarsus van Siliʹsië,+ maar opgevoed in hierdie stad aan die voete van Gamaʹliël.+ Ek is onderrig volgens die strengheid van die Wet wat ons voorvaders gevolg het,+ en ek is ywerig vir God net soos julle almal vandag is.+