-
Filippense 3:4-6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 al het ek alle rede om vertroue in die vlees te hê.
As enigiemand anders dink dat hy rede het om vertroue in die vlees te hê, het ek nog meer: 5 Ek is op die agtste dag besny,+ uit die nasie Israel, uit die stam van Benjamin, ’n Hebreër gebore uit Hebreërs,+ wat die wet betref, ’n Fariseër,+ 6 wat ywer betref, ’n vervolger van die gemeente,+ wat regverdigheid op grond van die wet betref, iemand met wie daar nie foutgevind kon word nie.
-