58 Nadat hulle hom uit die stad uit geneem het, het hulle hom met klippe begin gooi.+ Die getuies+ het hulle bo-klere by die voete van ’n jong man met die naam Saulus neergesit.+
15 Hierdie woorde is betroubaar en verdien om ten volle aanvaar te word: Christus Jesus het in die wêreld ingekom om sondaars te red,+ en ek is die ergste van hulle almal.+