2 Terwyl hulle Jehovah* gedien het* en gevas het, het die heilige gees gesê: “Sonder Barʹnabas en Saulus vir my af+ sodat hulle die werk kan doen waarvoor ek hulle geroep het.”+
5 Deur hom het ek* onverdiende goedheid ontvang, en hy het my as ’n apostel aangestel+ sodat al die nasies geloof kan hê+ en gehoorsaam kan wees om sy naam te verheerlik.
7 Hierdie manne het gesien dat die goeie nuus aan my toevertrou is vir dié wat nie besny is nie,+ net soos dit aan Petrus toevertrou is vir dié wat besny is.
7 Om hierdie getuienis te kan gee,+ is ek as ’n prediker en ’n apostel aangestel,+ ’n onderrigter van nasies+ om hulle te leer van geloof en waarheid. Ek praat die waarheid, ek lieg nie.