4 Terwyl Petrus en Johannes met die volk gepraat het, het die priesters, die hoofman van die tempel en die Sadduseërs+ na hulle toe gekom. 2 Hulle was geïrriteerd omdat die apostels die volk geleer het en openlik verkondig het dat Jesus uit die dood opgewek is.+