Joël 2:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word.+ Want op die berg Sion en in Jerusalem sal dié wees wat weggekom het,+die oorlewendes wat deur Jehovah geroep word, net soos Jehovah gesê het.”
32 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word.+ Want op die berg Sion en in Jerusalem sal dié wees wat weggekom het,+die oorlewendes wat deur Jehovah geroep word, net soos Jehovah gesê het.”