23 Die hele skare het opgestaan en hom na Pilatus toe gelei.+ 2 Toe het hulle hom begin beskuldig+ en gesê: “Ons het vasgestel dat hierdie man ons nasie opstandig maak. Hy verbied mense om belasting aan die keiser te betaal+ en sê dat hy Christus, ’n koning, is.”+