Handelinge 22:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Tog het hy vir my gesê: ‘Gaan, want ek sal jou na nasies stuur wat ver van hier af is.’”+ Romeine 11:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek praat dan nou met julle wat mense van die nasies is. Aangesien ek ’n apostel vir die nasies is,+ heg ek groot waarde aan* my bediening+
13 Ek praat dan nou met julle wat mense van die nasies is. Aangesien ek ’n apostel vir die nasies is,+ heg ek groot waarde aan* my bediening+