-
Matteus 13:14, 15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Jesaja se profesie word in hulle geval vervul. Dit sê: ‘Julle sal beslis hoor, maar glad nie die betekenis daarvan verstaan nie, en julle sal beslis kyk, maar glad nie sien nie.+ 15 Want die hart van hierdie volk het ongevoelig geword, en met hulle ore het hulle gehoor sonder om te reageer, en hulle het hulle oë toegemaak. Daarom sal hulle nooit met hulle oë sien en met hulle ore hoor en met hulle hart die betekenis daarvan verstaan en terugdraai en deur my genees word nie.’+
-