-
Handelinge 13:45, 46Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
45 Toe die Jode die skare sien, het hulle jaloers geword en Paulus weerspreek en sleg* gepraat oor die dinge wat hy gesê het.+ 46 Toe het Paulus en Barʹnabas moedig vir hulle gesê: “Die woord van God moes eers aan julle verkondig word.+ Maar omdat julle dit verwerp en dink dat julle nie waardig is om die ewige lewe te ontvang nie, gaan ons nou na die nasies.+
-