Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 7:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Ek het jou uit die weiveld geneem, waar jy skape opgepas het,+ om ’n leier oor my volk Israel te word.+

  • 2 Samuel 7:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Wanneer jy sterf,*+ sal ek jou nageslag,* jou eie seun,* koning maak ná jou, en ek sal sy koninkryk stewig vestig.+

  • Lukas 1:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word,+ en Jehovah* God sal hom die troon van sy vader Dawid gee,+

  • 2 Timoteus 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Onthou dat Jesus Christus uit die dood opgewek is+ en Dawid se nakomeling* was.+ Dit is die goeie nuus wat ek verkondig,+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel