Romeine 3:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Daarom sal niemand voor hom regverdig verklaar word deur werke van die wet nie,+ want die wet leer ons duidelik wat sonde is.+ Romeine 5:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Die Wet het gekom sodat oortreding sou toeneem.+ Maar waar die sonde meer geword het, het onverdiende goedheid selfs nog meer geword. 2 Korintiërs 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die Wet wat tot die dood lei en wat met letters op klippe gegraveer is,+ is met soveel heerlikheid gegee dat die Israeliete nie na Moses se gesig kon bly kyk nie as gevolg van die glans van sy gesig,+ ’n glans wat weggeneem sou word.
20 Daarom sal niemand voor hom regverdig verklaar word deur werke van die wet nie,+ want die wet leer ons duidelik wat sonde is.+
20 Die Wet het gekom sodat oortreding sou toeneem.+ Maar waar die sonde meer geword het, het onverdiende goedheid selfs nog meer geword.
7 Die Wet wat tot die dood lei en wat met letters op klippe gegraveer is,+ is met soveel heerlikheid gegee dat die Israeliete nie na Moses se gesig kon bly kyk nie as gevolg van die glans van sy gesig,+ ’n glans wat weggeneem sou word.