-
Hebreërs 11:11, 12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Deur geloof het Sara krag ontvang om swanger te word,* al was sy te oud daarvoor,+ want sy het geglo dat die Een wat die belofte gemaak het, getrou* is. 12 Daarom is daar uit een man wat so goed as dood was,+ kinders gebore+ wat so baie soos die sterre van die hemel en so ontelbaar soos die sand op die strand is.+
-