38 “Laat dit dus aan julle bekend wees, broers, dat vergifnis van sondes deur middel van hierdie een aan julle verkondig word.+ 39 Deur hom word almal wat glo, onskuldig verklaar van alle dinge waarvan die Wet van Moses+ julle nie onskuldig kon verklaar nie.+