Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Filippense 2:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar selfs al word ek soos ’n drankoffer uitgegooi+ oor die offerande+ en die heilige* diens waartoe geloof julle gelei het, is ek bly. Ja, ek sal saam met julle almal bly wees.

  • 1 Petrus 4:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Geliefdes, moenie verbaas wees oor die swaar tye* wat julle deurmaak+ asof iets vreemds met julle gebeur nie. 13 Wees eerder bly+ omdat julle vir dieselfde redes ly as wat die Christus gely het,+ sodat julle ook bly kan wees en kan oorloop van vreugde wanneer sy heerlikheid geopenbaar word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel