Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Filippense 1:18-20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Wat is die gevolg? Net dat Christus op elke manier verkondig word, of dit nou met goeie motiewe is of nie, en ek is bly hieroor. Om die waarheid te sê, ek sal ook aanhou om bly te wees, 19 want ek weet dat dit tot my redding sal lei as gevolg van julle smeekgebede+ en die ondersteuning van die gees van Jesus Christus.+ 20 Ek het die vertroue en die hoop dat ek my vir niks sal hoef te skaam nie, maar dat Christus nou, net soos voorheen, met alle vrymoedigheid van spraak deur my* geëer sal word, of ek nou bly lewe of sterf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel