Psalm 51:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ek is skuldig van geboorte af,en ek is sondig vandat my ma swanger geraak het met my.*+ Romeine 3:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Want almal het gesondig, en niemand kan die heerlikheid* van God volmaak weerspieël nie.+