11 Danksy hom is julle ook besny, nie deur hande nie, maar deurdat julle ontslae geraak het van die sondige liggaam.*+ Dit is die manier waarop knegte van Christus besny moet word.+
5 Maak dan dood julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van seksuele onsedelikheid,* onreinheid, onbeheerste seksuele begeertes,+ skadelike begeertes en gierigheid, wat afgodediens is.