Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 25:46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 Hulle sal vir ewig afgesny* word,+ maar die regverdiges sal die ewige lewe ontvang.”+

  • 1 Petrus 1:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus geloof word. Hy het Jesus Christus uit die dood opgewek,+ en so het hy ons in ooreenstemming met sy groot genade ’n nuwe geboorte gegee.+ Nou het ons ’n lewende hoop+ 4 op ’n erfenis wat nie vernietig kan word nie, wat onbesmet is en nie kan vergaan nie.+ Dit word in die hemel bewaar vir julle,+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel