Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 1:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Maar genade is aan my betoon sodat Christus Jesus al sy geduld kon toon deur middel van my, die ergste geval. So het ek ’n voorbeeld geword vir dié wat geloof in hom sal stel om die ewige lewe te verkry.+

  • 1 Johannes 2:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde pleeg nie. Maar as iemand wel ’n sonde pleeg, het ons ’n helper* by die Vader, naamlik Jesus Christus,+ wat regverdig is.+ 2 En hy is ’n versoeningsoffer vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons sondes nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+

  • Judas 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 sodat julle in God se liefde kan bly,+ terwyl julle wag op die genade van ons Here Jesus Christus, met die ewige lewe in die vooruitsig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel