Handelinge 5:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Die God van ons voorvaders het Jesus, wat julle doodgemaak het deur hom aan ’n paal* te hang,+ uit die dood opgewek. 2 Korintiërs 5:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Hy het vir almal gesterf sodat dié wat lewe, nie langer vir hulleself moet lewe nie,+ maar vir hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is.
30 Die God van ons voorvaders het Jesus, wat julle doodgemaak het deur hom aan ’n paal* te hang,+ uit die dood opgewek.
15 Hy het vir almal gesterf sodat dié wat lewe, nie langer vir hulleself moet lewe nie,+ maar vir hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is.