Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 6:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hou ook op om julle liggame as wapens van onregverdigheid vir die sonde aan te bied. Bied julleself eerder vir God aan as mense wat dood was maar wat nou lewe, en bied ook julle liggame vir God aan as wapens van regverdigheid.+

  • Galasiërs 5:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Want die begeerte van die vlees is teen die gees, en die gees is teen die vlees, want hulle is vyande van mekaar. Daarom doen julle nie die dinge wat julle graag wil doen nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel