1 Korintiërs 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want God het dit deur sy gees aan ons geopenbaar,+ want die gees+ ondersoek alle dinge, selfs die diep dinge van God.+ 1 Korintiërs 2:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 En ons het nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die gees wat van God kom,+ sodat ons die dinge kan verstaan wat God uit sy goedheid aan ons gegee het. 2 Korintiërs 1:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Hy het ook sy seël op ons gedruk+ en die gees in ons harte gesit as ’n waarborg* van wat gaan kom.+
10 Want God het dit deur sy gees aan ons geopenbaar,+ want die gees+ ondersoek alle dinge, selfs die diep dinge van God.+
12 En ons het nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die gees wat van God kom,+ sodat ons die dinge kan verstaan wat God uit sy goedheid aan ons gegee het.
22 Hy het ook sy seël op ons gedruk+ en die gees in ons harte gesit as ’n waarborg* van wat gaan kom.+