17 Want die moeilike tye duur net ’n kort rukkie en is lig, maar dit lei vir ons tot ’n beloning* wat met niks vergelyk kan word nie* en wat vir ewig sal duur.+
13 Wees eerder bly+ omdat julle vir dieselfde redes ly as wat die Christus gely het,+ sodat julle ook bly kan wees en kan oorloop van vreugde wanneer sy heerlikheid geopenbaar word.+